![]() |
|
"Deel my asseblief op facebook met hierdie knoppie: |
|||
|---|---|---|---|---|---|
Die Afrikaanse Kinderboek: Die Zeekoei
DIE ZEEKOEI: Lallie se eerste boekie...Die Zeekoei is die eerste boek in die Afrikaanse reeks kinderboeke, Lallie se Memwhaars (“memoirs”). Lallie moet ‘n moeilike besluit neem: moet sy haar nuwe maat se geheim bewaar of moet sy die waarheid aan haar beste vriend, Loekie, vertel? Loer na 'n paar bladsye binne...Die eg Afrikaanse, volkleur kinderboekhet 30 bladsye se lees-pret met 16 waterverf illustrasies. Kinders 6-9 jaar kan Lallie se boekies self lees, terwyl die jonger kinders 'n bietjie hulp van 'n ouer of onderwyser sal benodig.Ontmoet die koddige karakters wat saam met Lallie op Pantouberg woon:
Kry jou gratis Afrikaanse speletjies en skoolprojekte! |
|
||||
| Lallie se Memwhaars Afrikaanse kinderboek © 2010-2016 | "website" ontwerp deur Optic Blaze | Cape Town | |||||

SE MEMWHAARS